Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Inwoners het op Sondag, 18 Julie op Mandeladag as deel van 67 minute se liefdadigheid onder leiding van Mosselbaai-raadslid Anton Dellemijn na die Jonkersberg-gemeenskap uitgereik.
Warm kouse, musse, komberse en lekkernye is aan die inwoners uitgedeel.
Die groep het ook 'n paar praktiese take verrig om inwoners te ondersteun.
Fotogalery: Inwoners reik uit na Jonkersberg
Jonkersberg inwoner, Lewiesa Gertse se huis is onder meer rolstoelvriendelik gemaak.
Die groep het ook 'n paar praktiese take verrig om inwoners te ondersteun.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'