Tannie Mien het haar spesiale dag saam met vriende en familie gevier.
Tannie Mien (gebore Salomiena Magdalena Meyer) is in 1909 in die Mosselbaai-distrik op 'n plaas gebore en was 'n jarelange en bekende inwoner van Groot-Brakrivier.
Voor van links is Rita Gerber (skoondogter), tannie Mien Gerber, Dian Grundling (agter-kleinseun) en Jackie Grundling (kleinseun se vrou). Agter is Daleen Grundling (dogter) en Phillip Grundling (kleinseun).