Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die publiek moet versigtig wees indien hulle die St. Blaize staproete gebruik.
Na die reën die afgelope tyd is daar opgemerk dat van die rotse losgekom het en dit kan gevaarlik wees vir persone wat die staproete gebruik.
Michael de Nobrega wat die video geneem het sê verskeie van die rotse het reeds afgerol.
VERSKAFDE VIDEO ( Video: Michael de Nobrega):
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’