MOSSELBAAI NUUS - As jy 'n bloedskenker is, kan jy steeds bloed skenk in die Mosselbaai area terwyl jy met vakansie is.
Op 21 Desember kan jy bloed skenk by die karavaan by die Caltex-vulstasie in Floraweg op Danabaai.
Skenkers kan tussen 12:00 en 17:00 bloed skenk.
Vir meer inligting kontak 021 507 6300 of e-pos info@wcbs.org.za
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'