Update
MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai raadslid, Dawid Kamfer het verlede week 'n beroerte gehad.
Die Mosselbaai-munisipaliteit het dit bevestig.
Kamfer sterk tans by die huis aan en is uit die hospitaal ontslaan.
Vorige artikel: Raadslid kry beroerte
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'