MOSSELBAAI NUUS - Danksy die vlytige hande van 'n groep vroue van Searle Memorial Church se Blanket Ministry, Groot-Brakrivier, is die oues van Huis Edwin Theron, Albertinia nou toegerus met snoesige gebreide items vir die naderende winter.
Die items is gebrei en uitgedeel onder die vaandel van die Mossel Bay Advertiser se GET (Group Editors Together) Oliver Twist-projek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'