MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt is baie trots op die 2020 matrikulante wat in verskeie vakke onder die top 10-leerders in die Wes-Kaap geëindig het:
- Lené van der Gryp (rekeningkunde);
- Bianca Booyens (ekonomie);
- Juanique de Lange (English first additional language - EFAL en geografie);
- Ané Venter (EFAL);
- Megan Leonard (geografie);
- Helga Bronkhorst (wiskunde geletterdheid);
- Elizmor Olivier (wiskunde geletterdheid en toerisme);
- Chanté van der Westhuizen (wiskunde geletterdheid);
Juanique en Elizmor het albei vir twee vakke onder die top 10 geëindig.
Elizmor Olivier
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'