Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Daar woed tans ‘n verwoestende brand in die omgewing van die Bosbou-stasie en Ruiterbos.
Die oorsaak van die brand is nog op die stadium onbekend maar word aangejaag deur ‘n baie sterk wind.
Die brandweer en verskeie boere van die omgewing is na die toneel van die brand om die brandweer by te staan.
Video - Groot brand in Bosboustasie en Ruiterbos (Video: Jannie du Plessis)
Foto's: Johan Ellis
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'