MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie is in besit van vermoedelik gesteelde goedere.
Die goedere is in besit van 'n verdagte gevind en vermoedelik gesteel.
Die regmatige eienaar van hierdie goedere word versoek om sers Adele Binneman te kontak (044 606 2200):
Die regmatige eienaar van hierdie goedere word versoek om Ao Anita Pio (044 606 2200) te kontak:
Die televisie is gevind in Stellenbosch Avenue, Hartenbos.
Hierdie drie 10.9kg verkoelings gas bottels is op die sypaadjie voor PetroSA Centre of Excellence in Bill Jeffrey laan, KwaNonqaba, gevind.
Die klankbalk, subwoofer and kombers was in Bloukrans laan, Hartenbos, gevind.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'