Breaking News
MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaaaiers was verras toe hulle tydens besoek aan die gewilde Delfino’s Restaurant vanoggend die bekende nuusleser Riaan Cruywagen en veteraan akteurspaar, Johan en Lida Botha raakgeloop het.
Hierdie bekendes sal oral te siene wees in Mosselbaai vandag tydens die maak van ‘n bemarkingsvideo vir ‘n plaaslike aftree- en leefstyloord.
Willie Smith van Mosselbaai Aftree- en Leefstyloord en Riaan Cruywagen tydens verfilming.
Akteur Johan Botha en bekende nuusman Riaan Cruywagen tydens verfilming by die Punt om ‘n plaaslike aftree- en leefstyloord te bemark.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'