TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
praatkassie s.nw., praatkassies. (skertsend; minder gebruiklik) Radio: Stoomenjin-liefhebbers sit vandeesweek oor teen die praatkassie (Beeld, 16 Okt. 1994, Plus, 4).
Derduisende luisteraars was elke aand vasgeknel voor die praatkassie (Transv., 3 Nov. 1973, 4).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’