Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - Die gastehuis is in Blandstraat geleë, binne loopafstand vanaf die Mosselbaai-zipline en die strand. Die gastehuis se fasiliteite is rolstoelvriendelik. DSTV en wifi, asook ‘n busdiens vir gaste, is beskikbaar.
Ivan October, ‘n plaaslike entrepreneur het Sea Shells-gastehuis na nuwe hoogtes geneem in die afgelope jaar. Hy het 'n jaar gelede die eiendom bekom.
"Toe ek verlede jaar die besluit geneem het om Sea Shells-gastehuis oor te neem, het ek myself belowe dat alles in God se hande is en dat ek alles in my vermoë sal doen om 'n sukses te maak," sê October.
“Ek wil weer elke jong entrepreneur bemoedig om nie na die eerste probeerslag moed op te gee nie. Hou net vas aan jou droom.”
Die gastehuis se fasiliteite is rolstoelvriendelik. DSTV en wifi, asook ‘n busdiens vir gaste, is beskikbaar.
Kontak Sea Shells-gastehuis: 044 691 2839
E-pos: ivanoctober@webmail.co.za of ivan@sea-shells.co.za of besoek www.sea-shells.co.za
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'