Sponsored Content
SAKENUUS - Curland Decorators is in 1994 in Mosselbaai onder eienaarskap van die Steyn-familie gevestig. Ons gebou huisves die vertoonlokaal asook die werkwinkels waar gordyne en bykomstighede vervaardig word. Al vier gesinslede is aktief by die besigheid betrokke, asook 'n verdere 12 deeglik opgeleide werknemers.
In an ever more competitive business environment, we believe that, to survive, we simply have to be professional at all times and live by our proven philosophies.
These are:
- We do not compromise on quality, of either product or people. Only quality people can deliver quality work.
- We regard all clients as our biggest and only asset
- We refuse to sell any product of substandard quality
- We sell to people in such a way that they will want to buy from us again
- Punctuality is not negotiable
Bogenoemde is waarvoor ons bekendheid verwerf het. Dit is waarskynlik die rede hoekom ons oor die jare 'n absoluut lojale kliëntebasis opgebou het, en waarom bestaande kliënte ons graag by vriende aanbeveel.
- 044 691 2448
- info@curlanddecorators.com
Vote here for Curland Decorators Best of Mossel Bay Reader's Choice Awards: https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/
Die span by Curland Decorators.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’