Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - Het jy geweet dat net 6% van Suid-Afrikaners finansieël gereed is vir gemaklike aftrede? Of dat meer as 70% van boedels vertragings ervaar weens swak beplanning?
Finansiële sekuriteit gebeur nie net toevallig nie — dit vereis deeglike beplanning en die regte kundigheid.
’n Ware Lewensles
Johan, ’n hardwerkende besigheidseienaar, het gedink sy finansies was in orde en dat hy sy aftrede deeglik beplan het. Maar ná ’n skielike gesondheidskrisis het hy besef dat sy boedel nie behoorlik gestruktureer was nie en dat sy aftreespaargeld dalk nie genoeg sou wees nie. Gelukkig het hy Hein Slabbert, ‘n ervare finasiële adviseur by Momentum, genader.
Met Hein se kundige advies is Johan se beleggings geherstruktureer, sy belastingbeplanning geoptimaliseer en ’n stabiele aftree-inkomste verseker. Vandag het Johan gemoedsrus, wetende dat sy welstand beskerm word en sy gesin se finansiële toekoms verseker is.
Soos Johan, besef baie mense eers die belangrikheid van finansiële beplanning wanneer dit amper te laat is. Moenie wag vir ’n skrikwekkende oomblik nie — neem vandag beheer oor jou finansiële toekoms.
Hoekom moet jy vir Hein Slabbert kies?
Hein is nie net ‘n finansiële adviseur nie – hy is iemand wat regtig na jou behoeftes luister want jou finansiële sekuriteit is sy prioriteit. Hy spesialiseer in boedelbeplanning, aftree-inkomste strategieë en gespesialiseerde beleggingsoplossings, en bied persoonlike advies wat ontwerp is om jou finansiële doelwitte te bereik - hetsy jy nou rykdom wil bou, jou nalatenskap beskerm of opbrengste wil maksimeer. Met toegang tot aandele, portefeuljes en direkte boedels deur Momentum Securities, verseker Hein dat jou finansiële strategie beide gediversifiseerd en sterk is, wat jou in staat stel om langtermyn finansiële sukses te behaal.
Moenie deel word van die statistieke nie. Neem vandag beheer oor jou finansiële toekoms. Kontak Hein vir kundige advies en ’n strategie wat vir jou werk.
061 580 3673
hein.slabbert@momentum.co.za
https://mconnect.momentum.co.za/hein_slabbert/B81B62
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’