MOSSELBAAI NUUS - Die nimlike Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld tree op 1 September in die Mosselbaai-stadsaal op.
Kaartjies kos R100 per persoon. Kinders onder tweejarige ouderdom kan die konsert gratis bywoon.
Besprekings kan gedoen word by 071 868 6231, 061 451 7676 of 044 690 7156.
Kaartjies is ook beskikbaar by die kantore van die Mossel Bay Advertiser, Kerkstraat 9 of by Netzone, Da Gamastraat 49.
Die Mossel Bay Advertiser se Oliver Twist projek baat by alle kaartjies wat by die kantoor, by Kerkstraat 9, gekoop word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'