Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Afrikaans is Groot Somerfees wat gisteraand by die Van Riebeeck-stadion aangebied is, is te oordeel aan die getalle, bo verwagting goed ondersteun.
Die konsert, veral logistieke reëlings, het uiteenlopende kommentaar ontlok op sosiale media, maar dit blyk asof feesgangers die optredes van hul gunsteling Afrikaanse kunstenaars, terdeë geniet het.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'