MOSSELBAAI NUUS - 'n Polisievoertuig was vanoggend, 12 Mei, in 'n ongeluk betrokke op die N2 naby PetroSA.
Daar was slegs een persoon in die voertuig wat met ernstige beserings in 'n plaaslike hospitaal opgeneem is.
Geen verdere besonderhede is bekend nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’