MOSSELBAAI NUUS - Ondersteun môre, 19 Februarie vanaf 10:00 Anton Siebert, tweede prins in die Mnr Suid-Afrika-kompetisie se Project Blessing by die Hartenbos Seefront.
Siebert wer sedert Augustus 2021 in Sonskynvallei waar hy en sy span dierekos aan gesinne verskaf.
Op grond van die behoefte, reik hulle ook op ander maniere na hierdie gemeenskap uit.
Anton versoek die gemeenskap om more sy Haval-bakkie vol skenkings, veral dierekos te kom laai. Handdoeke, toiletware en enige nie-bederfbare kos, is ook welkom.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'