MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park is trots op al die skool se atlete wat by die Mosselbaai-streekbyeenkoms presteer het.
40 van hulle het deurgedring na die Eden-byeenkoms in Oudtshoorn op Saterdag, 25 Februarie.
1ste ry (voor): Ayden Brown, Anru Augustyn, JD du Toit, Heiley-Rose Erasmus, JC le Clus en Luan Bosman. 2de ry: Jané Britz, Lienka Pretorius, Miané Schutte, Mila Smit, Tella Esau, Elchen Fouché, Leah Brown en Miané Sims. 3de ry: Janko de Villiers, Rehann Nel, Niel Conradie, Sias Poggenpoel, Liam Herbst, Jaywin Scholtz, Joshua van Staden, Leolin Mondo en Cruden Briesies. 4de ry: Milan Kotzé, Livia Gericke, Sadie Quinton, Lara Brown, Karli-Louise Weston, Cara Brönn, Elrie van Wyk, Chanelle Lombard en Mia Rossouw. 5de ry (agter): Ethan Kuyper, Edward Swanepoel, Luan Augustyn, Xian Nortjé, Tristan Meyer, Juan Muller, CB Strydom en Juan Claassen.
'Ons bring jou die nuuste Mosselbaai, Tuinroete nuus'