MOSSELBAAI NUUS – Na goeie reën in die groter Mosselbaai area die afgelope week is die damvlakke en reënsyfers, gemeet op 4 Junie 2018, as volg:
- Ernest Robertson-dam 72.5% en 54 mm reënval
- Wolwedansdam 84,3% en 24,7 mm reënval
- Klipheuweldam 80,6% en 10,8 mm reënval
- Hartebeeskuildam 5,7% en 0% reënval
Mosselbaai het nie tans waterbeperkings nie, hoewel inwoners gevra word om 15% water te bespaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai en Tuinroete nuus'