BESIGHEIDSNUUS - Inwoners op Mosselbaai en omliggende gebiede kan voortaan wêreldklas diens by die Local Choice Apteek in 'n wêreldklas mediese sentrum in Danabaai ontvang. Die CY mediese en kosmetiese sentrum is in November 2022 geopen.
Die moderne gebou is oorkant die vulstasie in Malvaweg geleë.
Naas 'n luukse koffiewinkel, wat heerlike etes en drankies bedien asook 'n kliniek waar dialise uitgevoer word, en 'n IV-terapie area, beskik die sentrum ook onder meer oor die Local Choice Apteek.
Die apteek se deure is boonop oop wanneer geen ander apteke in die omgewing s'n is nie. Die Local Choice Apteek het noodure op Saterdae en Sondae en is oop vir besoekers vanaf 16:00 tot 18:00.
Die apteek poog om die beste moontlike pryse in voorwinkel-items aan besoekers te bied. Inwoners kan ook 'n lojaliteitskaart ontvang en onmiddelik afslag kry.
Naas die vriendelike personeel word medisyne boonop gratis in die Mosselbaai-gebied afgelewer. Inwoners wat dus nie in Danabaai woon nie, kan steeds van die Local Choice Apteek se flink diens gebruik maak.
Gedurende Augustus loods die apteek 'n wen-'n-lam kompetisie. Besoekers aan die apteek wat R100 of meer se goedere aankoop, staan die kans om 'n hele lam te wen.
Kontak die apteek by 044 250 5000.
* The Local Choice Pharmacy in Dana Bay is situated at the CY Medical and Cosmetic Centre. The pharmacy supplies all your medication and pharmacy needs. The pharmacy is open for emergencies on Saturdays and Sundays from 16:00 until 18:00.
It also offers a free delivery service to residents in Mossel Bay. Enter the Win a Lamb competition in August by spending R100 or more at the pharmacy.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’