R65 000 tot R499 000 - munisipale waardasie is ongeveer 9%. te hoog
R500 000 tot R999 000 - munispale waardasie moet ongeveer 12% meer wees
R3m tot R4,999m - munispale waardasie moet ongeveer 57% meer wees
R10m tot R19,999m - munisipale waardasie moet 100% meer wees

Die munisipalteit kan dus, deur net eiendomme reg te waardeer, R43 940 949 per jaar meer aan eiendomsbelasting verhaal.
Indien dieselfde model as tans gebruik word om die belasting wat benodig word te herbereken sodat die surplus van R43 940 948 gebruik word om die herberekende belasting (R143 428,868) hierbo tot op die vlak van R99 487 921 wat nou geïn word, te bereken, sal die inkomste per prysband soos volg lyk.
