Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Jack Parow se eerste optrede op die feesverhoog van die Dias- & Portfees is gisteraand bygewoon deur ‘n groot aantal aanhangers en nuuskieriges.
Parow het, soos altyd, gesorg vir ‘n energieke vertoning.
Hy het ook ‘n interessante brokkie met die Mossel Bay Advertiser gedeel.
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO: CORNELLE CARSTENS, MOSSEL BAY ADVERTISER-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'