Die geld is bestem om projekte en programme direk in die gemeenskap te bevorder om die lewenskwaliteit van veral kwesbare individue te verbeter.
Mosselbaai se uitvoerende burgemeester, Raadsdame Marie Ferreira, het die suksesvolle organisasies vir hul toewyding aan gemeenskapsofheffing bedank.
