Daar was 31 A-gemiddeldes en 50 B-gemiddeldes. 'n Totaal van 309 A's, 353 B's en 302 C's is in die onderskeie vakke behaal.
Drie Punt-leerders het agt onderskeidings ontvang: Mari Alet Smit, Evan Abrahams en Sumare Prinsloo.
Agt leerders het 'n gemiddelde van meer as 90% behaal.
Klik hier vir 'n fotogalery.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'