Volgens Sers Marais is mev Van Zyl verskeie kere met 'n kierie deur die gesig geslaan. Mnr Van Zyl is na wat verneem word met die 'n rewolwer oor die kop geslaan.
"Die verdagtes het aangedring op kluissleutels".
Volgens Nellie van Rensburg het die huis 'n klein kluis wat niks in het nie en waarvan die sleutel in die kluis is.
Toeval van patrollievoertuig



