Monday 22:36
overcast clouds
Tomorrow:
few clouds 20°
Mossel Bay
Skole op Mosselbaai het soos die res van die land op Woensdag, 11 Januarie hulle deure oopgemaak om duisende nuwe graad 1-leerdertjies te verwelkom. Die woordvoerder van die departement van basiese onderwys, Elijah Mhlanga, sê sowat 1 miljoen leerders gaan jaarliks graad 1 toe. Die meeste graad 1's was blinkoog en opgewonde op hul eerste skooldag, hoewel fotograwe van die Mossel Bay Advertiser hier en daar 'n graad 1-leerder afgeneem het wat wel 'n traantjie of twee gestort het. Besoek die webwerf, www.mosselbayadvertiser.com en die Advertiser se facebookblad vir 'n fotogalery met foto's van hierdie leerdertjies.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser