Hoërskool Punt spog met uitslae

Die matriekgroep van 2016 het kwaliteit uitslae gelewer tydens hulle matriekeindeksamen. Die slaagsyfer van Hoërskool Punt is 98.7% en 85.5% leerders het vrystelling gekry. Daar is 26 A gemiddeld kandidate en 48 met ’n B-gemiddelde wat meer is as in 2015. 308 A-simbole in verskillende vakke is behaal en 381 B-simbole.

Foto's: Tersia Marais

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser