Saturday 17:07
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 17°
Mossel Bay
Sowat 200 uitgesoekte gaste het verlede Donderdag in Hoërskool Sao Bras se vreugde gedeel toe die skool erkenning ontvang het vir hulle akademiese prestasie behaal gemeet oor die afgelope drie jaar, ten spyte van die sosio-ekonomiese struikelblokke wat opvoeders en leerders van die skool daagliks in die gesig staar. Die ATKV-Sterskoleprojek is geskep om erkenning te gee aan skole wat daarin slaag om hul matriekslaagsyfer met 35% of meer te verbeter of volgehoue akademiese prestasie vir drie agteropeenvolgende jare.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser