Garden Route Relay

Vanjaar is die derde bestaansjaar van die Cansa Relay for life Garden Route wat die afgelope naweek by die D’Almeida-sportgronde aangebied is. Die internasionale Relay For Life het hierdie geleentheid bekroon met die eerste plek uit al die groepe in 23 verskillende lande. Wat die prestasie besonders maak, is die feit dat dit maar die derde keer is dat dit aangebied word.

Foto's: Sharlton Groenewald

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser