Suksesvolle sterithon vir Herbertsdale gehou

Die passie en liefde wat 'n paar mense vir diere het, dra daartoe by dat 'n hele aantal troeteldiere van die Herbertsdale-omgewing na Vrydagoggend, 3 Maart, hoop op 'n beter lewe het na nóg 'n suksesvolle sterithon deur die veearts, dr Susi Kok, uitgevoer.

Foto's: Nickey le Roux

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser