Saturday 11:06
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 17°
Mossel Bay
Die Mosselbaai Korrektiewe Dienste se jaarlikse Karnaval is hier, met feestelikhede wat reeds Woensdag begin het. Die Karnaval dien as a fondsinsameling vir die Departement se welwillendheidsprojekte in Mosselbaai. Vandag, het die Karnaval tussen 10:00-12:00 tot stilstand gekom om spesiale voorkeur te gee aan kinders met spesiale behoeftes soos outisme en Downsindroom van Siyanithanda, Leolan Akademie en die ZJ Hulpsentrum. Die mallemeule het gedurende die tydperk spesiaal voorsiening gemaak en vir eksklusiewe ritte vir die kinders en hulle versorgers gebied. Die kinders is ook getrakteer met komplimentere boereworsrolletjies verskaf deur Korrektiewe Dienste. Hier is van die kinders tydens die uitstappie. Die Karnaval duur tot Sondag.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser