Dis tyd vir die groot halfeindstryd! Hierdie naweek speel Evergreens, Bridgton, Heidelberg en Progress om te bepaal wie gaan deur na die SWD Superliga eindstryd. Lizette da Silva van Group Editors gesels met Deon Stoffels van Evergreens en Fernell Pretorius van Heidelberg oor die groot wedstryde wat wag vir die naweek en wat dit vir hul gemeenskappe beteken.