Ons delf diep in: Die uitdagings van skolerugby op hoë vlak, die strukture wat volhoubare prestasie moontlik maak en hoekom kondisionering krities is om spelers fiks, sterk en beseringsvry te hou. Hierdie gesprek gee ’n eerlike blik op wat dit regtig verg om jong spelers vir topvlak-rugby voor te berei – fisies én mentaal. Moenie vergeet om te like, subscribe en die episode te deel nie!