Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die bekende Le Riche broers se vertonings is wêreldbekend en hulle lewer altyd 'n spesiale vertoning tydens die Buffalo Rally.
Vanjaar is geen uitsondering nie en daar is drie gratis geleenthede om die manne in aksie te sien.
Sien 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'