Hierdie Paasfees vra ek beide Mosselbaaiers en die besoekers aan ons pragtige dorp om waaksaam en verantwoordelik te wees en die stryd teen COVID-19 voort te sit. Hoewel die openbare vakansiedae gewoonlik 'n tyd vir ontspanning, vir samesyn met vriende en familie is, doen ek 'n beroep op almal om verantwoordelik te bly en die verspreiding van die koronavirus te voorkom. Hou asseblief vol met die nodige voorkomende maatreëls.
George | 11969 |
---|---|
Mossel Bay | 7398 |
Knysna | 4813 |
Oudtshoorn | 4019 |
Bitou | 2747 |
Hessequa | 1952 |
Kannaland | 884 |
Garden Route Total | 33782 |
Vote submission failed. Please try again later.