Kantlyn

Blog Photo

Kantlyn by Cornelle Carstens

Die lewe gebeur op alles een slag met jou. Skryf is ‘n manier om in jou koffer vol belewenisse te krap, hulle reguit te trek, een vir een te betrag en weer te beleef in die vorm van ‘n storie.

Cornelle Carstens is ‘n versamelaar van allerhande goeters. Daarom is sy ‘n storieverteller – bedags vir koerante en snags, as kabaretkunstenaar.

Sy woon in Mosselbaai met haar sportmal man, intellektuele seun, ‘n onmoontlike Basset en ‘n klompie woelige bejaardes wat haar ouers en ‘n Yorkshire-terriër insluit.

Back to Top

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser