Translate to: 

Penveer

Penveer is a platform for avid poets and authors to share their poetry and creative writing. Once registered, users can submit poems of no longer than 24 lines and short stories of a maximum of 500 words.
Toe kind was nog 'in' was...
07:26 (GMT+2), Tue, 17 March 2015
Ek het nog altyd geskryf soos wat ek praat.
Plat, eenvoudig en carefree.
Na al die jare is ek steeds dieselfde.
’n Kind.

My hart verlang na die dae
toe ’n Barbie al was wat ek wou hê.
Die dae
toe ons grootste vrees mondeling was.

Ek onthou die dae
toe ons paddavissies in die vlei gevang het,
die dae
toe ons in die veld agter die huise rond gehardloop het
opsoek na veldblomme en sprinkane.

Ek onthou die dae
toe ons boomgeklim het
en ons nerwe af geval het,
die dae toe ons nog wegkruipertjie gespeel het.

Ek onthou die dae
toe ons tol gegooi het,
loeshokkie gespeel het,
en albaster geskiet het
dat die grond onder ons naels vassit.

Ek onthou die dae
toe ons saans tok-tokkie gespeel het.
Ek onthou die dae
toe al die pad-kinders byeengekom het
om krieket te speel,
die dae
toe dit nog oukei was om alleen by die huis winkeltjie ’n brood te gaan koop.

Ek onthou die dae
toe my Ma ons saans moes roep om huis toe te kom voor die skemer val.
Ek onthou die dae
toe my Pa ons biblioteek toe geneem het
om boeke te gaan uitneem.

Ek onthou die dae
toe almal Egoli gekyk het op MNet Open Time.
Ek onthou die dae
toe dit nog kwai was om fiets te ry om die blok,
toe ons nog tou gespring het,
toe ons nog wol gebind het om skipping te speel,
toe ons nog klap-ska-loe-loe gespeel het.

Ek onthou die dae
toe tienerswangerskap nog ’n skande was.
Die dae
toe DStv, Mxit, Facebook en Twitter nog onbekend was,
die dae
toe Hemelvaart nog ’n publieke vakansie dag was.
Die dae
toe ons blomme in ons hare gesit het
om die begin van lente te verwelkom.

O hoe het die tye verander.
Dinge was destyds soos my taal.
Plat, eenvoudig en carefree.
Hoe anders is dinge tog nou…
Soms,
net soms,
verlang ek na die dae toe kind was nog ‘in’ was.
Posted by LMA
Your Comments...
 
Be the first to comment on this Penveer...

Login or Register here.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Acclaimed writer and historian Deborah E. Lipstadt must battle for...
A group of Boston-bred gangsters set up shop in balmy Florida during the...
In the irreverent spirit of fun that made “The LEGO®...
Xander Cage is left for dead after an incident, though he secretly returns...
Terwyl sy een aand weer lustig voorklets op die foon, vermoor iemand haar...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Two young women raised funds to facilitate the purchase of feed for the farmers hardest hit by the devastating fires that raged in the Ruiterbos and Brandwag areas recently. The fires destroyed thousands of hectares of farmland. Generally, are the youth selfless enough to take an active role in community affairs?
YES: Given the pressure young people experience nowadays, they do contribute adequately when and where necessary.
Mossel Bay Advertiser 18%
NO: Young people on average are more selfish nowadays and are more interested in social media than their community.
Mossel Bay Advertiser 82%
Men
Women
Search
I'm a 56 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 42 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 50.