Translate to: 
Penveer
Penveer is a platform for avid poets and authors to share their poetry and creative writing. Once registered, users can submit poems of no longer than 24 lines and short stories of a maximum of 500 words.
Haiku's
11:30 (GMT+2), Thu, 11 February 2010
Uilman

Uilman donker maan
knipoog donker man
Gelukkig
is ek nie 'n muis nie


Beplan

“Wat klaar is, is klaar,”
sê Ouma toe sy warm pap
vieruur bed toe bring.
Posted by michelle | Comments Comments (0)
Jonk
13:18 (GMT+2), Wed, 10 February 2010
in die skemer het ons uitbundig
met die draai van die gety
sirkels gemaak in die sand

stukke uitgespoegde hout
makaber geplant in ‘n kring
en grilkoppe gemaak met wier

ons het om en om tiekiegedraai,
ooste toe gestol en vooroorgeslaan
en demonies gehuil vir die ampermaan

toe het ons moeggelag op die sand bly lê
en gekyk hoe die tannie in pienk
henverskrik haar kinders om haar skaar


Posted by hannes | Comments Comments (0)
Net as jy wil
13:16 (GMT+2), Wed, 10 February 2010
Kyk of jy,
as jy kan,
weer vir my ‘n stukkie son
vroegoggend kan vang

probeer vir my,
as jy wil,
weer ‘n strepie maan
van die volle afskil

gryp vir ons,
as jy sal,
weer die fluister van die reen
as dit saggies om ons val

steel vir my,
as jy mag,
weer die knetter van die vuur
met ons gesels laat een nag

en gee dan terug,
as jy wou,
my woorde, my seer
my hart op jou mou
Posted by hannes | Comments Comments (0)
Myne
14:05 (GMT+2), Fri, 05 February 2010
Sommer net 'n pienk notatjie
geplak teen jou ruit
om suutjies in jou oor te sê
hoe jy met jou langbene
breë skouers en sagte vinger
jou dimple smile en warm nek
om en in my hart – my hele lyf vol lê

En as jou groenbruin oë op my rus
smelt en vloei 'n warmte
weet en voel ek
Jy is my man

Posted by michelle | Comments Comments (0)
Ek is...
16:37 (GMT+2), Thu, 04 February 2010
Die meisie met die dik bril
Vol drome en idees
Die een wat altyd laat sal kom
Die hoekie-kind wat lees

Verstrengel onder blaarmos
Getoor deur hekse maan
Verlore in 'n tienner-liefde
Oortrek met druppels waan

Altyd soekend vir die res
wat saam die hele maak
Met voetwortels gebore
wat in die lug oprank

Met skulpe in my handpalm
Toe gevou in rooi fluweel
Net kaalvoetspore op 'n stofpad
Oppad na wieweet waheen.

Posted by michelle | Comments Comments (1)
First ... 36 Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

A new chapter in the beloved 'Ring' horror franchise. A young woman becomes...
Belle (Emma Watson), a bright, beautiful and independent young woman, is...
Saban's Power Rangers follows five ordinary teens who must become something...
Emma le Roux is on her way home to the family farm in the Great Karoo....
Bodi (Luke Wilson), a wide-eyed Tibetan Mastiff, is expected to become the...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
It is soon to be suggested to the Mossel Bay municipal council that all sports stadium names should be changed to honour local sporting heroes. Do you support the notion?
YES: Current names are non-descriptive and more should be done to honour local people who have left a great sporting legacy.
Mossel Bay Advertiser 9%
NO: Keep the names of the stadiums as they are; it is too costly to change maps already depicting these names.
Mossel Bay Advertiser 91%
Men
Women
Search
I'm a 58 year old man looking to meet women between the ages of 47 and 59.
I'm a 47 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 50.