|
|
Athletics
News
|
|
|
|
Drie medaljes vir SWD
|
|
22/05/2013 09:53:22
|
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - 13 atlete van SWD het die afgelope naweek aan die SA 10 km-kampioenskappe in Durban deelgeneem.
Die streek se atlete het weereens goeie rekenskap van hulself gegee en drie medalje
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Toring-tot-toring-gedenkwedloop
|
|
21/05/2013 12:46:11
|
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Outeniqua Harriers, in samewerking met die NG Moedergemeente in George, bied op Saterdag 1 Junie die toring-tot-toring-wedloop oor 10 km aan.
Atlete spring om 08:00 by die Moederke
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Mall-wedloop weer eens 'n wenner
|
|
17/05/2013 05:00:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Mall-wedloop weer eens ‘n wenner
Verlede Saterdag, 11 Mei het Mosselbaai Mall se immer-gewilde jaarlikse wedloop in pragweer plaasgevind.
Die organiseerders, Hartenbos D
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
SWD-span vir SA 10 km-kampioenskappe
|
|
15/05/2013 09:57:17
|
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Atletiek SWD het die name van 13 atlete bekend gemaak wat die provinsie sal verteenwoordig by die 2013 SA 10 km Kampioenskappe wat sal plaasvind op 19 Mei in Durban.
Die span is:
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Able Sport Akademie help kinders
|
|
10/05/2013 07:00:00
|
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Die Able Sport Akademie (ASA) is die droom van 'n paar mense wat bewaarheid word.
Die akademie is in November 2012 gestig. Die Able Sport Akademie is `n gemeenskapsgedrewe organis
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Jaarlikse padwedloop dié naweek
|
|
06/05/2013 12:03:01
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai Mall se jaarlikse pret padwedloop vind vanjaar op 11 Mei plaas.
Dit skop om 08:00 by die gewilde inkopiesentrum af en die opsies om aan deel te neem is 4km, 10km, 21km
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gewilde wedlope begin weer in Mei
|
|
03/05/2013 06:30:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Die gewilde Mosselbaai Mall-padwedlope neem eersdaags weer 'n aanvang.
Die eerste wedloop vind op Saterdag, 11 Mei plaas. Deelnemers kan vooraf inskryf by www.enteronline.co.za.
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Mosselbaai Mall Padwedloop
|
|
03/05/2013 04:30:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai Mall se jaarlikse pret padwedloop vind vanjaar op 11 Mei plaas.
Dit skop om 08:00 by die gewilde inkopiesentrum af en die opsies om aan deel te neem is 4km, 10km, 21km
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Jacob ontvang ere-lidmaatskap
|
|
02/05/2013 13:45:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Jacob Karelse het gedurende Mosselbaai Harriers se jaarlikse verkiesing ere-lidmaatskap ontvang vir sy 28 jaar betrokkenheid by die Mosselbaai Harriers Atletiekklub. Hy was een van d
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gewilde wedlope begin eersdaags
|
|
26/04/2013 06:00:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Die gewilde Mosselbaai Mall-padwedlope neem eersdaags weer 'n aanvang.
Die eerste wedloop vind op Saterdag 11 Mei plaas. Deelnemers kan vooraf inskryf by www.enteronline.co.za. L
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|