|
|
Rugby
News
|
|
|
|
Tegniese werksessie vir afrigters
|
|
24/05/2013 07:30:00
|
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Die SWD-rugbyunie se ontwikkelingsdepartement bied `n tegniese werksessie aan vir afrigters op klub- en skolevlak in die Karoo-streek.
Die werksessie vind plaas op Vrydag 31 Mei,
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Groot eer vir Eddie Myners
|
|
23/05/2013 06:00:00
|
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - 'n Groot eer het die SWD Arende se gewese afrigter, Eddie Myners, te beurt geval toe hy Maandag deur die Internasionale Rugbyraad (IRB) as hulpafrigter aangestel is vir die SA Preside
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Kom kuier op Herbertsdale
|
|
17/05/2013 06:00:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Die Interstreke rugybkompetisie van die SWDRVU het in alle erns afgeskop en op Saterdag, 18 Mei is dit Black Warriors van Herbertsdale wat as gasheer optree wanneer die senior en o/2
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Rugga Kids hou rugby-dag op Hartenbos
|
|
17/05/2013 05:00:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Rugga Kids (SWD) bied op Saterdag, 15 Junie hul jaarlikse Rugga-Dag by Laerskool Hartenbos aan. Dit begin om 08:30 en vind op die A-veld plaas.
Die Rugga Kids program is ontwikke
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Mosselbaai Rugby troef Eagle Stars
|
|
13/05/2013 16:27:31
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai Rugby se Eerste Span het Saterdag Eagle Stars van Sedgefield stert tussen die bene huistoe gestuur deur hulle76 - 17 te troef.
Uitstekende voorspelerspel het die agter
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bravo Lounge a welcome retreat for rugby fans
|
|
10/05/2013 05:00:00
|
|
|
|
SOUTHERN CAPE NEWS - Garden Route Casino's Bravo Lounge once again provided a welcome retreat for rugby fans last weekend.
The Lounge brimmed with locals and tourists who wanted to catch Saturday'
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Barbarians speel gelykop teen kampioene
|
|
10/05/2013 05:00:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Die Evergreens kampioen rugbyspan van Pacaltsdorp was gelukkig om verlede Saterdag gelykop te speel teen die Barbarians van Mosselbaai. Hierdie wedstryd wat met 16 elk geëindig
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Mosselbaai wen bure
|
|
10/05/2013 00:00:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai Rugbyklub het die afgelope naweek vir hul bure, Garden Route Rugbyklub, op die D'Almeida Stadion gaan kuier.
Mosselbaai se sterk pak voorspelers het vanaf die afskop d
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Interstreke rugby skop af
|
|
03/05/2013 09:44:00
|
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Die SWD se interstreek-rugbykompetisie skop die naweek af met 'n wedstryd tussen spanne van Langeberg en Kus op Zoar.
Die kompetisie, vir senior en o/20-spanne, is daarop gemik om
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Rillerstryd op D'Almeida Park
|
|
03/05/2013 05:00:00
|
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - 'n Aanskoulike wedstryd voor nagenoeg 10 000 toeskouers was dit gewis. Die telling 27-26 in die guns van die Barbarians vertel die volle verhaal.
Die Barbarians, wat verlede nawe
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|