Translate to: 

Dierekliniek spog met spoedvrate

Dierekliniek spog met spoedvrate
Links is 'n karet (loggerhead) skilpad en regs is die leerrug (leatherback). Selfs op hierdie jong ouderdom kan die verskil in grootte reeds duidelik gesien word.
HARTENBOS NUUS - Die Hartenbos-dierekliniek van dr Frans de Graaff is welbekend aan plaaslike inwoners vir die verskeidenheid van wilde diere wat hier versorg en suksesvol gerehabiliteer word.
 
Op die oomblik is daar, onder andere, twee baie besondere en spesiale gaste. 'n Swerfvalk (Falco peregrinus) oftewel peregrine falcon is onlangs met 'n vlerkbesering na die kliniek gebring en is besig om besonder goed te herstel.
 
Swerfvalke kan maklik 320km/uur bereik wanneer hulle afduik na hulle prooi, wat hoofsaaklik mediumgrootte voëls en klein soogdiere insluit. Volwasse swerfvalke se vlerkspan is 74 – 120cm met 'n ligaamslengte van 34 – 58cm.
 
Die ander besondere spesie is die leerrugskilpad (Dermochelys coriacea) of beter bekend as leatherback. Beslis baie vinniger as hulle familie op land, kan die leerrugskilpaaie 35.28km per uur swem wat hullle die derde vinnigste reptiel maak.
 
Hulle is ook die grootste van die seeskilpaaie en kan tot 700 kilogram weeg en verder is hulle die marinediere wat die diepste kan duik. Rekords van dieptes meer as 1 280 meter is al aangeteken.
 
Dié skilpad het op een van ons plaaslike strande uitgespoel en sal binnekort saam met die karetskilpaaie na die Two Oceans-akwarium in Kaapstad of Bayworld in Port Elizabeth geneem word vanwaar dit later vrygelaat sal word.
 
Die publiek word versoek om op die uitkyk te wees vir seeskilpaaie wat op strande uitspoel. Indien hulle teëgekom word, moet hulle nie in die water terugplaas word nie, maar op 'n klam doek in 'n houer gehou word en so spoedig moontlik na of dr De Graaff se kliniek of na die Dias Museum geneem word. SMART (Stranded Marine Animal Rescue Team) kan ook gekontak word (072 227 4715/ 076 780 7832).
 
 
Dr Frans de Graaff hou die leerrugskilpadjie vas wat onlangs op 'n plaaslike strand uitgespoel het.  
 
'Ons bring jou die nuutste Hartenbos, Tuinroete nuus' 
09:32 (GMT+2), Fri, 21 April 2017
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

The Shack is based on the New York Times best-selling novel with over 22...
Now that Dom and Letty are on their honeymoon and Brian and Mia have...
Oscar winners Morgan Freeman (Million Dollar Baby), Michael Caine (The...
Martin Scorsese's Silence tells the story of two Christian missionaries...
Smurfs: The Lost Village is a 2017 American 3D computer-animated adventure...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
The Mossel Bay Municipality plans to extend the current airfield to a fully-fledged regional airport. Will this be a positive development for the town?
YES: It will boost tourism and, as a result, the economy
Mossel Bay Advertiser 40%
NO: The increased noise levels will be unacceptable.
Mossel Bay Advertiser 60%
Men
Women
Search
I'm a 63 year old man looking to meet women between the ages of 50 and 65.
I'm a 54 year old man looking to meet women between the ages of 40 and 57.