Punt verwelkom graad 8 leerders

Jy moet 'n goeie skut wees om 'n Hoërskool Punt prefek te wees, soos hierdie, want daar is baie Graad 8's wat jy met water moet spuit.

MOSSELBAAI NUUS & VIDEO - Hoërskool Punt het reeds op Dinsdag, 10 Januarie, hulle graad 8 leerders by die skool verwelkom.
 
Dié leerders, bekend as die "Gorries" se ontgroening het allerande sport en spele ingesluit.
 
Die meeste van die leerders sê hulle het die dag geniet en dat die ontgroening darem nie te erg was nie.
 
 
Kyk hieronder na 'n video van die ontgroening:
 
 
 
Punt "life coach" Tania Hough het haar eie "life guards" by die Punt ontgroening gehad. Links is Heinrich Kruger en regs, JD Nel. Hulle het die Graad 8's onder beheer gehou. Onderwyseres Hanlie Slabbert is agter.  
 
ARTIKEL, FOTO'S & VIDEO: LINDA SPARG, MOSSEL BAY ADVERTISER-SUBREDAKTEUR
 
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus' 


Your Comments

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser