Puik Punt leerders presteer

Catharyn Jacobs het 7 A's behaal. Foto: Verskaf.

MOSSELBAAI NUUS - Uit 'n groep van 224 matrieks slaag 221 leerders, wat die skool se algehele slaagsyfer op 98.7% te staan bring.
 
Uit hierdie groep slaag 84,4% van die leerders met vrystelling, en 26 leerders behaal 'n A-gemiddeld en 'n verdere 48 leerders 'n B-gemiddeld.
 
Die groep behaal in totaal 304 vak A-simbole, 304 B-simbole en 390 C-simbole.
 
Die skool spog trots met hul top 10 matrikulante, (10) Maryna de Vrye 5 x A's; (9) Liza-Marie van Breda 7 x A's' (8) Wilri Terblanche 7 x A's; (7) Marizanne Nel 7 x A's; (6) Louis Swanepoel 6 x A's; (5) Ivana Maarschalk 7 x A's; (4) Andrew Murdoch 6 x A's; (3) Kardia Jankowitz 7 x A's; (2) Dane Rautenbach 8 x A's, en (1) Catharyn Jacobs 7 x A's.
 
Punt se matrikulante blink voorts uit in verskeie vakke en bereik 'n 70% en hoër gemiddeld in Rekeningkunde, 22 x A's met 'n vak gemiddeld van 78%; Afrikaanse Eerste Addisionele Taal: 23 x A's met 'n vak gemiddeld van 76%; Engels Eerste Addisionele Taal: 37 x A's met 'n vak gemiddeld van 71%; Wiskunde geletterdheid: 33 x A's met 'n vak gemiddeld van 73%; Toerisme: 20 x A's met 'n vak gemiddeld van 74%, en Visuele kuns: 10 x A's met 'n vak gemiddeld van 78%.
 
 
Die volgende leerders het 'n gemiddelde A-simbool verwerf:
  • Bianca Killian: 80% met 4 A's
  • Minette van Zyl: 80.9% met 3 A's
  • Celine Pegram: 80.9% met 5 A's
  • Cybil Robertson: 81.1% met 4 A's
  • Nicole vd Berg: 81.7% met 4 A's
  • Danielle Engelbrecht: 81.7% met 4 A's
  • Alinka de Vrye: 82.3% met 5 A's
  • Marcoret Toua: 82.6% met 6 A's
  • Janita Verwey: 83.7% met 7 A's
  • Seune Hobbs: 84% met 6 A's
  • Sanmarie Fourie: 84.3% met 5 A's
  • Renata Booyens: 84.7% met 6 A's
  • Leandri Barnard: 84.9% met 6 A's
  • Mariska Marais: 85% met 5 A's
  • Hansie Badenhorst: 85.3% met 7 A's
  • Monique Smith: 85.4% met 5 A's
  • Maryna de Vrye: 86.7% met 5 A's
  • Liza-Marie van Breda: 87% met 7 A's
  • Wilri Terblanche: 87.1% met 7 A's
  • Marizanne Nel: 87.3% met 7 A's
  • Louis Swanepoel: 87.9% met 6 A's
  • Ivana Maarschalk: 87.9% met 7 A's
  • Andrew Murdoch: 88.1% met 6 A's
  • Kardia Jankowitz: 88.4% met 7 A's
  • Dane Rautenbach: 89.7% met 8 A's
  • Catharyn Jacobs: 92.3% met 7 A's

'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'


Show comments

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser