Mossel Bay's Got Talent: Oudisies begin

Die oudisies vir vanjaar se Mossel Bay's Got Talent het Vrydag, 17 Maart in Brandwag begin. Die gehoor het die optredes van die dansgroep Young One, solosang van Betinea London, asook die kletsrymgroep JCY baie geniet. Die volgende oudisies vind plaas op 24 Maart van 16:00-18:00 in die Boggomsbaai-gemeenskapsaal vir die jeug van Kleinberg, Boggomsbaai en Vleesbaai. Hierna, om 19:30-20:30, kom die jong talent van Herbertsdale en Buisplaas aan die beurt in die Herbertsdale-gemeenskapsaal.

MOSSELBAAI NUUS - Die oudisies vir vanjaar se Mossel Bay's Got Talent het Vrydag, 17 Maart in Brandwag begin.
 
Die gehoor het die optredes van die dansgroep Young One, solosang van Betinea London, asook die kletsrymgroep JCY baie geniet.
 
Die volgende oudisies vind plaas op 24 Maart van 16:00-18:00 in die Boggomsbaai-gemeenskapsaal vir die jeug van Kleinberg, Boggomsbaai en Vleesbaai.
 
Hierna, om 19:30-20:30, kom die jong talent van Herbertsdale en Buisplaas aan die beurt in die Herbertsdale-gemeenskapsaal.
 
 
Die oudisies vir vanjaar se Mossel Bay's Got Talent het Vrydag, 17 Maart in Brandwag begin.
 
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'


Your Comments

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser