|
|
Koop en wen met Mosselbaai Mall
06:00 (GMT+2), Fri, 14 September 2012
|
|
|
|
|
|
|
Mosselbaai Mall
|
MOSSELBAAI NUUS - Diégene wat lief is vir inkopies, kan nou éérs koop na hartelus!
Daar is tans 'n fantastiese kompetisie by Mosselbaai Mall aan die gang.
Dis so maklik soos dit - spandeer R100 of meer by enige winkel in die sentrum en staan 'n kans om 'n Mosselbaai Mall geskenkbewys ter waarde van R2 000 te wen! Onthou om jou volledige kontakbesonderhede op jou betaalstrokie te verskaf, sodat jy maklik gekontak kan word as jy dalk 'n wenner is.
Wenners word maandeliks in 'n gelukkige trekking gekies. Besoek gerus die webtuiste www.mosselbaaimall.co.za vir verdere inligting.
Neem ook kennis dat daar voldoende uitstalruime beskikbaar is in die winkelsentrum wat onlangs opgradeer is.
Belangstellendes kan gerus vir Jo-Anne by 082 676 5916 kontak.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Southern Cape Business
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 34 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 38.
I'm a 30 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 46 year old woman looking to meet men between the ages of 35 and 55.
I'm a 30 year old woman looking to meet men between the ages of 25 and 45.
|
|
|
|
|
|
|