|
|
Gewilde Lentewedloop dié naweek
10:16 (GMT+2), Wed, 12 September 2012
|
|
|
MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die gewilde Hartenbos Spar Lentewedloop oor 4- en 15km vind Saterdag, 15 September plaas.
Wegspring is om 08:00 in die parkeerarea oorkant Hartenbos Spar, waar die wedlope ook weer sal eindig. Stappers is ook baie welkom op beide afstande.
Vanjaar se roete is ietwat aangepas en behoort vinniger tye op te lewer. Deelnemers sal op die ATKV wandelroete langs beweeg, en wie weet, dalk kry die deelnemers walvisse te sien!
Rig navrae aan Des Harris (083 408 8336) of Dirk Joubert (072 763 9490).
Lees meer in Vrydag se Mossel Bay Advertiser, asook aanlyn.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Other
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 30 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 35.
I'm a 34 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 38.
I'm a 33 year old woman looking to meet men between the ages of 28 and 45.
I'm a 51 year old woman looking to meet men between the ages of 45 and 59.
|
|
|
|
|
|
|