Mossel Bay Advertiser
Mossel Bay Advertise
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Opvolg: Ninaber word September gevonnis
14:09 (GMT+2), Mon, 20 August 2012
MOSSELBAAI NUUS - Die 25-jarige Juan Ninaber, wat in die Mosselbaai Landdroshof skuldig bevind is aan strafbare manslag, word op 27 September in die Mosselbaai Streekhof gevonnis.

Ninaber was die bestuurder van 'n voertuig met vier ander passasiers toe hy in Floraweg, Danabaai 'n motorongeluk gehad het.

Me. Adele Mentz is in die ongeluk oorlede.

Lees 'n vorige artikel hier.

Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
hein777 says: 21/08/2012 22:33:37
Ek wil so graag weet wie die persoon is wat agter die skuilnaam wegkruip en met hom of haar aangesig tot aangesig te kan gesels Juan se broer Heinrich
Monique says: 21/08/2012 18:29:37
Ek het nou al genoeg stories gehoor om 'n boek te kan skryf. Nee kyk baie van hierdie stories eintlik almal is vals. Die Ninaber gesin is nie "high and mighty" nie maar eerder mense wat hard gewerk het vir hulle geld verskil is hoekom word hulle veroordeel oor hulle geld. Ja hulle het geld maar die ryk seun wat kamtig met alles weg kom het sy salaris vir een van sy vriende voluit gegee sodat sy vriend en ma hul woonstel kan betaal vir 'n maand. Juan het nog altyd alle mense ryk of arm voor hom gesit. Wat gebeur het was 'n ongeluk en almal gaan veraltyd daarmee saam moet leef veral hy. Juan word bestempel as 'n ou ryk seuntjie wat weg kom met alles en dat sy ma-hulle almal omkoop met geld. Die wat nie die Ninabers ken nie moet nie stories versprei wat nie waar is nie. Dit was 'n ongeluk dit was nie moord. So dink 2 keer voor jy mense oordeel of lees 'n boek vir die wat net stories aandrae omdat hulle niks beter het as om skinderland te skinder nie!
50Plus says: 21/08/2012 08:06:59
Nee kyk nou verstaan ek niks meer nie. Hoe lank gaan die vonnis oplegging nog sloer. Vonnis die klein bliksem nou en kry klaar of het mammie nog steeds 'n vinger in daardie "pie" en maak net gou nog 'n paar miljoen bymekaar om die nodige omkoop werk te doen. Snaaks hoe die gewone arm ou so vinnig gevonnis kan word en sogenaamde elite se goed so lank draai. As die enamel van die pot afgespring het dan wys die ware geroeste blik ook maar daar deur.

Please login at the top of the page.
Latest News
Well-known Neels Zietsman passes away
Varying mortgage bond loan conditions make in increasingly wise to consult a bond originator
New Pathfinders more affordable
Traditional checks on estate agents no longer valid
Monitoring of dassies to continue
Improve knee stability
SA house price growth: 'Total picture' gives good reason for optimism
Boere skep nuwe interrasveiling
Making bracelets
What you don't know can harm you
News Archive
Men
Women
Search
I'm a 40 year old man looking to meet women between the ages of 28 and 42.
I'm a 23 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 26.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser
Twitter Facebook Digital Platforms