|
|
Kom gesels saam
06:00 (GMT+2), Fri, 10 August 2012
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaaiers word genooi om Maandag te kom saamgesels tydens 'n direkte opname van 'n nuwe TV gespreksprogram, 'Voor-op-die-Wa', wat by die Garden Route Casino se gewilde uithangplek, die Bravo Lounge, opgeneem gaan word.
Teen slegs R50 per persoon bo 16 kan belangstellendes kom saam gesels oor die Voortrekkerbeweging.
Jeug- en ander leiers van die Voortrekkerbeweging gaan teenwoordig wees en sal vrae beantwoord.
Die kuiergaste sal by tafeltjies kan aansit en is welkom om tydens die opname 'n ete by die Bravo Lounge te bestel vir eie rekening.
Verrigtinge begin om 18:30 vir 19:00 en navrae kan gerig word aan Johan by 071 470 9758 of Christo by 072 234 6974.
Kom ondersteun gerus hierdie eerste van 13 opnames deur 'n Mosselbaaise produksiehuis, wat vervolgens onderwerpe soos ons nooddienste, die ontsoutingsaanleg en beserings aan diens gaan aanspreek.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 55 year old man looking to meet women between the ages of 40 and 50.
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 38.
I'm a 42 year old woman looking to meet men between the ages of 38 and 50.
I'm a 22 year old woman looking to meet men between the ages of 23 and 30.
|
|
|
|
|
|
|