Silwer vir veerpyltjie-span
12:02 (GMT+2), Wed, 18 July 2012
|
|
|
MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai Veerpyltjie Unie het van 1 tot 6 Julie aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Veerpyltjie Kampioenskappe in Durban deelgeneem.
Mosselbaai se span het tweede geëindig en 'n silwer medalje gekry.
Die span gaan met mening oefen om volgende jaar die goue beker by die kampioenskap in Port Elizabeth huis toe te bring.
Die spelers oefen Donderdaeaande by die Train Lodge by Santos Strand.
Vir navrae, kontak 073 553 2481.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|